My Sarie Marais


My Sarie Marais is so ver van my hart,
Maar 'k hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin.

O bring my t'rug na die ou Transvaal, 
Daar waar my Sarie woon. 
Daar onder in die mielies 
By die groen doringboom, 
Daar woon my Sarie Marais. 
Daar onder in die mielies 
By die groen doringboom, 
Daar woon my Sarie Marais.

Ek was so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegstuur;
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
Daar onder langs die Grootrivier.

Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar,
T'rug na die ou Transvaal.
My lieuwelingspersoon sal seker ook daar wees
Om my met 'n kus te beloon.